Today's deals
Extra Time Deals
Everyday Essentials
Clearance
Gift Vouchers
Today's Deals
/
Media
save
-30%
Product media

Eerste LeesboekeAfrikaans Graad R en Graad Een Reeks (8 Books)

R349

Retail: R500
Excludes shipping

R349

R500
Customers rate OneDayOnly 4.5/5 on Google
About

Kinders leer in verskillende tempos. Die kleurkaard gee 'n aanduiding van die vorderingsvlakmet die verwagte leersvlak links van die pyl aangedui. Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Product Features

Rowerhaas: Jak is 'n haas, maar snags is hy 'n rowerhaas! Jak wil wortels hê, maar is sy oë groter as sy maag? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

 Bohaai op die Bus: "Daar is geen bohaai op Silas se bus nie, maar die passasiers begin moeilikheid maak! Is dit te veel bohaai vir Silas se bus? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard."

Vera die Veearts & Tophond: Vera die Veearts - Vera is 'n veearts. Daar is baie diere om te help! Tophond - Daar is baie diere in die park. Maar wie sal die tophond wees? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Fiela en Faan & Knibbel: Fiela en Faan - Fiela en Faan wil iets eet. Maar Faan eet te veel! Knibbel! - Daar is koekies op die rak. Hoe kan Fiela en Faan daarby uitkom? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Myne, Myne, Myne! se die Ystervark: Eendag kom n ystervark kuier, maar hy is baie ongeskik. Hy wil niks met Ben deel nie.

Jim en die Groot Vis: Jim wil n vis in sy net vang, maar al wat hy kry, is skoene en kouse. Gaan hy ooit n froot vis vang?

Kallie en die Nuwe Gier: 'n Nuwe gier trek deur die wildpark. Mensekaarte! Kallie die Kameelperd en sy maats wil al die kaarte bymekaarmaak, maar hulle sal dalk moet saamwerk om die versameling vol te kry!

Zoem en Spring! Spring!: Zoem. Zoem! Zoem! Wat is daardie geluid? Spring! Spring! Karel hou van spring. Hy spring oral! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard. Leesvlak Rooi - Einde van Graad R.

read more
Here at OneDayOnly we pride ourselves on two things:

Our remarkable ability to remember quotes from practically any movie, and our skill in catering to almost any person in South Africa.

The latter is the harder of the two, because A) we haven't met everyone in the R of SA and 2) our personal tastes can hardly be used as a benchmark for things other people may enjoy.

Still, through sheer determination and never-miss-an-episode viewings of 7de Laan, we like to think we hit the proverbial nail on the head more often than not.

And in the almost unfathomable event that we're completely wrong and nothing on our cyber-shelves appeals to you, we'd like to leave you with the following gem from Lord of the Rings:

"Use the force, Harry." - Edward Cullen.