Today's deals
Extra Time
Everyday Essentials
Clearance
Today's Deals
/
Media
save
-50%
Product media

Gerrie RadloffAfrikaans Oloff Die Seerower (16 Boeke)

16 Boeke
16 Boeke
Buy Now, Pay Later from as little as R145 per instalment with Payflex
Payflex

R579

R1,150
Excludes shipping
1

R579

R1,150
Customers rate OneDayOnly 4.5/5 on Google
About

Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef. Die verhale, wat in die 1740's afspeel aan die Kaap de Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener, maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge.

Oloff die seerower reeks is seerower verhale op sy allerbeste en geskryf deur een van Suid Afrika se meester skrywers van toeka, naamlik Gerrie Radlof. Dit handel kortliks oor Oloff van Wagenaar se vader wat deur 'n seerower met die naam van Ben van Osse doodgeskiet word. Kort tevore het hy vir sy seun in Holland geskryf om vir hom te kom kuier in die Kaap.

Omrede Oloff van Wagenaar ook rooi hare en blou oë het en op 'n haar na soos Ben van Osse lyk, word hy van moord op sy vader verdink, want die Hollandse Oos-Indiese Kompanjie aan die Kaap reken sy ma het hom opgesteek om dit te doen, omdat sy vader haar in Holland verlaat het. En net daar begin die verhaal van Oloff, om nie net sy onskuld as voortvlugtige te probeer bewys nie, maar neem hy ook 'n eed dat hy nie sal rus voor hy nie die waterweë van die Ooste bevry het van die seerowereuwel nie.

Boek Ingesluit:
  • Die Swaardvegter
  • Oloff Die Seerower
  • Skuim Van Die See
  • Kaptein Oloff
  • Die Verraaier
  • Drie Vreemde Kapers
  • Die Losprys
  • Valk in Die Kraaines
  • Die Spioen
  • Aasvoels Van Die See
  • Die Swart Seemeeu
  • Die Vloot Van Verwoesting
  • Die Arm Uit Die See
  • Die Seerower se Buit
  • Die Blou Robyn
  • Die Spookskip van Biskaje
read more
Discounts are sort of our thing

So it makes sense that we're pretty good at them. But every once in a while we like to show off a bit and crank the discount percentage allllll the way up.

Today is one of those days. More than 200 products at up to 75% off.

Happy shopping!