Today's deals
Extra Time
Everyday Essentials
Clearance
Today's Deals
/
Media
save
-38%
Vlak 1 en 2
Vlak 1 en 2

TippieAfrikaans Vlak 1 en 2 of Vlak 3 en 4 Leer My Lees met Tippie (20 Boeke)

More Options
More Options

R499

R800
Excludes shipping

R499

R800
Customers rate OneDayOnly 4.5/5 on Google
About

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le.

Product Features
  • 20 Boeke
  • Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! 
  • Skrywe: Jose Palmer & Reinette Palmer

Vlak 1 en 2:

  • Hallo, Tippie! : Vlak 1 Boek 1
  • Tippie en die hen : Vlak 1 Boek 2
  • Tippie se Jas : Vlak1 boek 3
  • Tippie en die kat : Vlak 1 Boek 4
  • Tippie en die bok : Vlak 1 Boek 5
  • Tippie en die kam: Vlak 1 Boek 6
  • Tippie se bal : Vlak 1 Boek 7
  • Tippie en die by: Vlak 1 Boek 8
  • Tippie en die vis: Vlak 1 Boek 9
  • Tippie en die bul: Vlak 1 Boek 10
  • Tippie en die boom: Vlak 2 Boek 1
  • Tippie en die haas: Vlak 2 Boek 2
  • Tippie en die duur mat: Vlak 2 Boek 3
  • Tippie en die leer: Vlak 2 Boek 4
  • Tippie en die uil: Vlak 2 Boek 5
  • Tippie se neus jeuk: Vlak 2 Boek 6
  • Tippie en die mier: Vlak 2 Boek 7
  • Tippie se kous: Vlak 2 Boek 8
  • Tippie soek 'n boek: Vlak 2 Boek 9
  • Tippie en die braai: Vlak 2 Boek 10

Vlak 3 en 4:

  • Tippie Gaan Ysskaats: Boek 10, Vlak 4
  • Tippie Verjaar: Boek 9, Vlak 4
  • Tippie Vang Vis: Boek 8, Vlak 4
  • Tippie Soek Insekte: Boek 7, Vlak 4
  • Tippie se Sywurms: Boek 6, Vlak 4
  • Tippie Maak Pizza: Boek 5, Vlak 4
  • Tippie Gaan Lughawe Toe: Boek 4, Vlak 4
  • Tippie Gaan Leeupark Toe: Boek 3, Vlak 4
  • Tippie by die Dieretuin: Boek 2, Vlak 4
  • Tippie se Nuwe Maat: Boek 1, Vlak 4
  • Tippie loop in die reen: Boek 1: Vlak 3
  • Tippie en die perd: Boek 2: Vlak 3
  • Tippie ry fiets: Boek 3: Vlak 3
  • Tippie gaan see toe: Boek 4: Vlak 3
  • Tippie kuier op die plaas: Boek 5: Vlak 3
  • Tippie ry met die trein: Boek 6: Vlak 3
  • Tippie plant groente: Boek 7: Vlak 3
  • Tippie bad vir Woef: Boek 8: Vlak 3
  • Tippie plant 'n boom: Boek 9: Vlak 3
  • Tippie kry twee vissies: Boek 10: Vlak 3
read more
Humble bragging. How is this still a thing?

You know the type. They'll say something along the lines of "I really miss my old Chevy Spark. This Audi SUV is so much harder to park."

Rest assured they don't miss that Chevy AT ALL. They just want you to know that they spent truckloads of cash on the latest Audi, but they want to come across as really casual because somehow that makes them cooler. Or something.

You'd think the complete lack of any complimentary responses would put an end to this type of self-appreciation, but if anything it's happening more and more.

We'd love to come up with an effective solution to it but we're waaay too busy running a successful eCommerce company to actually invest the time.

Did you know we're also getting our PhDs on the side? No big deal.