
Everyone loves a good love story!
This bundle is the perfect addition to your bedside table by containing 3 stories rolled into 1 novel making your life easier and your weekend away bag a lot lighter!
Consists of five 3-in-1 romance novels - that's 15 stories in total!
Man van Min Woorde + Sjef van Haar Hart + Raaiselpad na Liefde
Man van Min Woorde by Marile Cloete - Francesca begeer ‘n Buitse herdershond, maar Henri van der Merwe dink nie sy’s ‘n geskikte baas nie. Sy sal ‘n hond kry, besluit sy, maar sy moet verbete keer dat Henri agterkom sy wil hom ook he.
Sjef van Haar Hart by Madelein van der Nest - Alles het gewerk in hierdie restaurant en in Emmie se lewe en haar hart, tot die nuwe sjef hier aangekom het. Die arrogante Fransman krap haar relings om; en hy is onmenslik aantreklik en kunssinnig.
Raaiselpad na Liefde by Elsa Drotsky - Majid Vaughn was met Anya se oorlede suster getroud en Anya Verkwalik hom vir haar dood. Met sy Arabiese afkoms, ‘n jonger broer wat die deur gewys is en niemand wat daaroor praat nie, bly hy ‘n raaisel.
Doodgewone Wonderwerk + Tussen Twee Vure + Sprokie vir 'n Bosnimf
Doodgewone Wonderwerk - Elizabeth se erfporsie is daarmee heen en sy moet vir die temperamentele Simon, 'n skrywer, huishou om te oorleef. Dit sukkel maar met die kosmakery. Dalk is 'n huishoudster nie wat hy nodig het nie.
Tussen Twee Vure - Helette se plan was sowaar nie om au pair te speel vir 'n kleuter nie. Die proffesorpa is buitendien net te befoeterd en te aantreklik. Of is daar 'n ander rede vir die magnetiese man se frons?
Sprokie vir 'n Bosnimf - Die stormwater het ho, na hul plaas gebring. 'n Hopie mens met 'n wond aan sy kop. Is hy die sadistiese moordenaar waarna die polisie soek - sonder dokumente, met geheueverlies... juis die man wat Tanya liefkry?/
Pad vol Dubbeltjies + Ninja in Satyn + 'n Stukkie Hemel
Pad vol dubbeltjies by Madelie Human - Erika weet nie Brandt le Roux is nie haar bloedbroer toe hy ná veertien jaar op die plaas opdaag nie. Jare lank spartel sy alleen, nou stap hy bloot in, en sy word by die dag kwater.
Ninja in satyn by Lene de Waal - Jade is deel van die polisie-taakmag. Terwyl hulle op Sodwana is vir n duikoefensessie, daag die nuwe bevelvoerder op en sy weet instinktief dat hy 'n rol in haar lewe gaan speel.
'n Stukkie Hemel by Frenette van Wyk - Arabella aanvaar die werk as stalkneg op Elysium, nie net omdat sy so lief is vir perde, of om naby haar hemelsmooie aartsvyand, Stefan Marx, te wees nie. Sy wil haar eie plaas, Kartelrant, terugkry wat hy onder haar uit gekoop het.
Ongewone Meisie + Serenade + Lisa se Wilddief
n Ongewone meisie by Marijke Greef - Jull Baxter moet die aantreklike Zack beskerm, want iemand will hom uit die weg ruim. Sy red sy lewe twee keer, en alei besef daar is geen keer aan die magnetisme tussen hulle nie.
Serenade by Helena Hugo - Norita het haar hart in die wereld se romantiese stad verloor, dalk vind sy dit hier terug. Maar kan sy haar hart vertrou — en die aantreklike man wat hier in Parys haar pad langs kom?
Lize se Wilddif by Ann Hite Kemp - "Hy is nie wie hy se hy is nine..." Met hirdie waarskuwing voor sy beroerte oor Shaun Greyling het haar pa Lize in 'n warboel. Sou hy reken Shaun is die wilddief wat wild op Oudag laat verdwyn?
Gelyke Vennote + Seemens + Vallei van Verlang
Gelyke vennote by Marie-Louise Cronjé - Charlie word 'n boukontrakteur soos haar pa. Manswêreld. Sy moet haarself bewys. En Adam Vrey maak haar lewe moeilik, op baie maniere. Sy sal hom wys! As die vent net nie so aantreklik was nie.
Seemens by Wilreza Smit-Theron - Aan die Wildekus leer die siniese en gerekende joernalis Lilian 'n chirurg ken wat misvormde mense se lewe kom verander. Sy verloor haar hart op hierdie enigmatiese man. Maar sy is nie die enigste nie.
Vallei van verlange by Frances Vermaak - Op pad na haar pa op die Eiland Man ontmoet Elena vir Tomas wat ook daar gaan vakansie hou. Iets in sy donker oë vang haar vas. Toe sy geheim bekend raak, betrap dit haar onkant.
Titles Include:
The stats we're presenting here are based purely on our staff, who make up a tiny percentage of the general population, but they tell us that 100% of our staff that ordered something online exhibited signs of excitement when that thing was delivered.
We know the saying "Money can't buy happiness", but you don't often see someone crying on a jetski - and not just because all that water splashing around would make it hard to identify the tears in the first place.
Although we do have to ask: if our savings are this good, shouldn't we be calling it discount therapy instead?